Suksesvolle Entrepreneurs In Suid Afrika – #OpReisSaamMetMia – Suid-Afrika se ekonomie is nou ryp vir entrepreneurs om te begin woeker.



#OpReisSaamMetMia het met Arnoux Maré, suksesvolle Suid-Afrikaanse entrepreneur en hoof van die Innovative Solutions Group gesels oor waarom dit nou die regte tyd is om jou eie besigheid te begin. Hy gee baie waardevolle raad en vertel hoe hy destyds ‘n idee met R500 in die sak en ‘n skootrekenaar in sy sitkamer na gejaag het. Sy besigheid het binne vier jaar van R32 miljoen na R780 miljoen gegroei. Kyk gerus die volledige video:
Suksesvolle Entrepreneurs In Suid Afrika – #OpReisSaamMetMia – Suid-Afrika se ekonomie is nou ryp vir entrepreneurs om te begin woeker., Suksesvolle Entrepreneurs In Suid Afrika – #OpReisSaamMetMia – Suid-Afrika se ekonomie is nou ryp vir entrepreneurs om te begin woeker., Suksesvolle Entrepreneurs In Suid Afrika – #OpReisSaamMetMia – Suid-Afrika se ekonomie is nou ryp vir entrepreneurs om te begin woeker.

One thought on “Suksesvolle Entrepreneurs In Suid Afrika – #OpReisSaamMetMia – Suid-Afrika se ekonomie is nou ryp vir entrepreneurs om te begin woeker.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *