Ek Het Jou By Jou Naam Geroep Jy Is Myne – JY is MYNE!



Die Here sê, “Ek het jou gemaak, verlos en by die naam geroep, JY is MYNE!” In hierdie boodskap verduidelik Pastoor Hannes waarom ons nie hoef te vrees nie, selfs nie in ‘n donker tyd soos wat ons onsself tans bevind nie. Ons behoort aan die Here. Hy het ons gemaak, verlos, geroep, en ook lief, ons is Syne! Ons is sy maaksel, maar meer nog ons is Sy kinders.
Ek Het Jou By Jou Naam Geroep Jy Is Myne – JY is MYNE!, Ek Het Jou By Jou Naam Geroep Jy Is Myne – JY is MYNE!, Ek Het Jou By Jou Naam Geroep Jy Is Myne – JY is MYNE!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *